Immanuel - God met ons


Please reload
Donderdag 19:00 SA Tyd
Is jy lus vir lekker kuier?
Skakel gerus in op Immanuel elke Donderdagaand om 19:00 op Rainbow Gospel Radio.
Ons gesels oor die week se nuusgebeure, aktuele onderwerpe en ons kyk wat leer ons uit die Bybel.
Kontak my gerus met jou insette.