Aangename kennis: ELEANA BELLINGAN


Alta Jacobs bied elke Woensdagoggend om 8 uur SA tyd die E-Kerk Vrouebiduur aan. Eleana Bellingan is 'n gereelde ateljeegas en neem soms die Vrouebiduur namens Alta waar, wanneer Alta ander verpligtinge het.


Uit al die windrigtings het die e-posse van luisteraars begin instroom: "Wie is Eleana?"


Eleana vertel self:


"Ek is gebore 6 Januarie 1964 in Heilbron waar ek groot word op 'n plaas. Matrikuleer in 1981 en studeer op Thecnikon Vanderbijlpark in sekretarieël. Ek trou met Chris 25 Februarie 1984 en Augustus 1986 het ons, ons dogter Hester en Augustus 1991 ons seun Hannes.

Ek is gered in September 1991 waar ek radikaal gewederbaar is op 'n kamp en ek 'n 180 omdraai vir Jesus maak.

Jesus het geweet ek het Hom nodig want toe ons seun gebore is, is hy sonder 'n skildklier gebore en ons het 'n pad saam met hom gestap.

In 1998 begin ek studeer in Emosionele Genesing by die Instituut vir Christelike Berading, Genesing en Bevryding en kry my diploma in 1999.

Ek spesialiseer 2000 in Emosionele Genesing en kry Hoër Diploma in Emosionele Genesing.

Desember 2008 ontvang ek my Degree of Bachelor of Theology in the Discipline of Biblical Counseling by Therapon University.

Van Januarie 2009 begin ek voltyds met berading en help om die Bruid van Christus heel te maak en strewe daarna om elkeen as dissipel uit te stuur as genees in gees, siel en liggaam deur totaal te vertrou op die Heilige Gees en gebed."

Alta Jacobs (bo) is die aanbieder van die E-Kerk Vrouebiduur elke Woensdagoggend om 8 uur SA tyd en Eleana Bellingan (onder) kuier gereeld by Alta in die ateljee en staan ook in vir Alta, wanneer sy ander verpligtinge het.

#eleanabellingan #alteljee

RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog