Vrugbare Grond


Maandag 08:00 SA Tyd
Genade is 'n gawe van Bo en die heel beste nuus is, dat dit gratis is!
Moenie dat mense se Wohaarstories jou op 'n dwaalspoor plaas en beroof van jou grootste geskenk in die wereld nie!
Indien jy wil gesels, kan jy die epos-vormpie invul en my kontak.
Ek hoor graag van jou!