Gooi kole, Pappie !


Vrydag 21:15 SA Tyd
Braaivleis, rugby, sonskyn en Chevrolet!
Dit maak nie saak waar in die wereld ek woon nie - 'n Boertjie sal ek vir altyd bly! My hart sal altyd terug hunker na die braaivleisvure van Suid-Afrika!
Ons kuier heerlik rondom 'n virtuele braaivleisvuur en maak kookwater musiek.
Kontak my gerus met 'n versoek of spesiale liedjie wat ek vir jou moet uitsaai!
Gooooooooi KOLE, Pappie!
