Posts Are Coming Soon
Stay tuned...
Corne Liebenberg woon saam met haar man, Nico Liebenberg en seun, Jacques-Franc in die Midde-Ooste.
Nico en Corne is voltydse sendelinge en bedryf Rainbow Gospel Radio se hoof ateljee vanuit die Midde-Ooste.
Corne is 'n onderwyseres en het 'n groot liefde vir mense en spesifiek kinders. Corne se passie is om mense in nood by te staan; om die oor en skouer te wees wanneer iemand nie die lig in die tonnel kan sien nie; om te reel dat iemand in nood 'n bord kos kan kry.
Corne se boodskap: Al gaan dit swaar, mag jy nooit uit die oog verloor dat alles deel is van God se Meesterplan vir jou lewe nie!