Email us:

nico@rainbowgr.com 

  • Facebook Social Icon

WEBMASTER:

Vergeet-My-Nie

Maandag 16:00 SA Tyd

Onthou om in te skakel op Vergeet-my-nie.

Ek saai uit vanaf Koksijde in Belgie en ons kuier heerlik rondom 'n hele spektrum van onderwerpe. Ek deel staaltjies uit my lewe in Belgie en lieflike musiek met die Rainbow Gospel Radio luisteraars. 

Kontak my gerus deur die onderstaande vormpie in te vul.