Email us:

nico@rainbowgr.com 

  • Facebook Social Icon

WEBMASTER:

Thea Burke

Ek is gebore in Durban, Suid Afrika, en het twee broers en twee susters. My pa was 'n predikant.

Ons het later vanaf Stanger verhuis na Buhrmandsdrift, naby Lightenburg.

Later is my pa beroep na Stilfontein, waar ek in die laerskool was en gematrikuleer het op Stilfontein Hoerskool.

Na skool het ek gestudeer aan die Goudstadse Onderwys Kollege, en het begin skool hou.

 

Ek het in Junie 1997 na die VSA gekom.

Ek het 3 kinders. Mariaan van Wyk, wat in Florida,

VSA woon met haar man en 3 kinders.

Christo, wat in Chicago woon en my jongste seun, William wat in

Florida, VSA woon saam met sy vrou en dogtertjie.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Ek is getroud met Allen Burke, en ons woon aan die voete van die pragtige Smokey Mountains in Tennessee.

Ons is dood eenvoudige mense, wat baie dankbaar is vir al die Here se genade en seeninge in ons lewe.

My programme op Rainbow Gospel Radio

Die eerste uitsending van Kaleidoscope -

 

'n Geskiedkundige gebeurtenis,

want dit is die heel eerste lewendige uitsending uit die VSA!

Saterdag 17:00 SA Tyd

Sondag 23:00 SA Tyd