Email us:

nico@rainbowgr.com 

  • Facebook Social Icon

WEBMASTER:

AANKONDIGING van die Shades of Love Wenners

Die doel van die Shades of Love inkleurkompetisie was om fondse in te samel vir Beit Bracha Rehabilitasiesentrum in Worcester.


Rainbow Gospel Radio het in totaal 1323 inskrywings ontvang. Die inskrywings wat nodig was om al die prysgeld in elke kategorie te kon uitbetaal was 5040. Rainbow Gospel Radio het dus net 26% van die nodige inskrywings ontvang.

 

Dit was nodig om die kategorieë saam te voeg om Rainbow Gospel Radio in staat te stel om die wengeld op ‘n regverdige manier te kon verdeel.

 

Die wenner is bepaal volgens die hoeveelheid stemme (likes) elke prent gekry het op die Shades of Love groep op Facebook. 

Die wenners is:
Gr. R en Gr. 1
Eerste plek: Simonè Steenkamp – 173 stemme – Laerskool Oranje Noord. 
Tweede plek: Simonè Steenkamp – 137 stemme – Laerskool Oranje Noord. 
Derde plek: Lisa Liebenberg – 110 stemme – Laerskool Oranje Noord.

Gr. 2 en Gr. 3
Eerste plek: Shandrè Steenkamp – 184 stemme – Laerskool Oranje Noord.
Tweede plek: Shandrè Steenkamp – 158 stemme – Laerskool Oranje Noord.
Derde plek: Jana Coetzee – 82 stemme – Laerskool Thabazimbi.

Gr. 4, Gr.5, Gr.6 en Gr.7
Eerste plek: Carmi van Wyk – 117 stemme – Laerskool Oranje Noord.
Tweede plek: Jaco Spamer – 114 stemme – Laerskool Oranje Noord.
Derde plek: Sanmarie Visser – 110 stemme – Laerskool Oranje Noord. 

Gr. 8, Gr.9, Gr.10, Gr.11 en Gr.12 – slegs ‘n tweede prys word toegeken, omdat die hoeveelheid inskrywings nie drie pryse regverdig nie. 
Tweede plek: Nadia Chetty  – die meeste stemme in die kategorie – 52 stemme – Midrand High School. 

Volwasse kategorie– slegs ‘n tweede prys word toegeken, omdat die hoeveelheid inskrywings nie drie pryse regverdig nie.
Tweede plek: Marietjie Strauss Steenkamp – die meeste stemme in die kategorie – 161 stemme – Upington.

Die instansie met die meeste inskrywings:
Worcester-Noord Primêre Skool kry die derde prys, van R1000,  met ‘n totaal van 260 inskrywings.

Terme soos beskryf in die kompetisiereëls en geplubliseer op Rainbow Gospel Radio se webwerf. 

Terms and conditions:
The R5000 first prize will only be paid out if the winning institution enter more than 1000 entries. 
The R3000 second prize will only be paid out if the winning institution enter more than 600 entries.
The R1000 third prize will only be paid out if the winning institution enter more than 200 entries.
Each category must have at least 360 entries in order to qualify for the prizes. If a category has less than 360 entries, it will be combined with another category.

BAIE BELANGRIK
Alle wenners, deelnemende instansies en skole moet asseblief hulle bankbesonderhede voor 5 Desember 2016 epos na admin@rainbowgr.com
Alle uitbetalings word die 7de Desember 2016 gedoen.

 

BAIE DANKIE vir die deelname en positiewe gesindheid. Onthou om Beit Bracha en Laetitia Hugo altyd in julle gebede te noem. Laetitia en Beit Bracha maak ‘n daadwerklike verskil in soveel mense se lewens. 

 

Kliek op die prent om te vergroot en die beskrywing te lees:

 

 

 

Please reload

July 11, 2019

February 14, 2018

February 13, 2018

February 13, 2018

February 13, 2018

February 13, 2018

February 13, 2018

February 12, 2018

February 12, 2018

February 10, 2018

February 7, 2018

February 7, 2018

February 2, 2018

February 1, 2018

January 9, 2018

January 7, 2018

January 7, 2018

December 31, 2017

December 30, 2017

December 29, 2017

December 29, 2017

December 28, 2017

Please reload

RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload