Email us:

nico@rainbowgr.com 

  • Facebook Social Icon

WEBMASTER:

Past. Ria van Wyk 

Elke persoon belangrik is vir God.  Hy het vir my ongelooflike lewens wysheid gegee het en my so baie geleer van oorwin. 


My passie is die seer en stukkende vroue van Afrika.  Ek was 7 jaar oud toe ek gesien het hoe my stiefpa oor n jong swart meisie se hand gery het met sy bakkie se wiel terwyl sy op die gras lê en slaap het  en net daar het ek n hart vir ons vroue van Afrika gekry.


Ek het tronk evangelisasie gedoen vir 7 jaar, daarby doen ek Touch the Hem of His Garment,  'n eendag retreat waar vroue hulle stukkende lewensverhale vertel en dan so help ons ander om oorwinning te kry.  

 

Daar is beraders en so word die vroue tot die hoogte punt van vergifnis gevat wat my bediening is.  Van jare se molestering en abuse moes ek n baie lang pad stap van verifnis en is eers onlangs dat ek Jesus se vergifnis vir myself kon vat en die heerlikheid van vry word na soveel jare van self oordeel en pyn is ek los- vry en het oorwin!


Jesus is koning van my hart en Abba die Pappa wat ek nooit gehad het nie. Heilige Gees is absoluut my anker, berader, ispireerder en my vertrooster.

My programme op Rainbow Gospel Radio

Dinsdag 08:00 SA Tyd

Donderdag 08:00 SA Tyd

Vrydag 06:00 SA Tyd

Uit my album ...