Email us:

nico@rainbowgr.com 

  • Facebook Social Icon

WEBMASTER:

Past. Morne de Beer

Ek is Morné de Beer, die presiderende pastoor by Nuwe Begin Gemeente Newlands, Johannesburg Suid Afrika.  

Ek is getroud met 'n wonderlike vrou, Elsie wat my passie deel en my sielsgenoot is. 

Ons het 3 pragtige kinders. Ons dogter Lezaan  is getroud met Christiaan en dan ons seun Marco.  

My stok perdjie is golf.

 

Ons passie lê by die wen van siele vir die Koninkryk. 

 Jesus het  gekom vir die sondaars en hulle wat velore is en ons plig is om die Wonderlike Boodskap met hulle te deel!

 

Alles waarna ek gesoek het is vervul die dag toe ek Jesus gevind het.

 

 Johannes 7:38

"Hy wat in My glo soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei."

Immanuel - God Met Ons

Donderdag 19:00 (SA Tyd)