Reik na Oorwinning

Op ons eie, is ons NIKS.

Ons kan nie probleme die hoof bied nie.

Elke struikelblok in ons pad,  gooi ons van koers af en laat ons op 'n hopie le en huil.

Siekte wat op ons pad geplaas word, 

veroorsaak spanning, moedeloosheid en stress!

 

MAAR

Jy is 'n OORWINNAAR met Jesus aan jou sy!

Saam met Jesus kan jy elke struikelblok in jou pad oorwin!

Saam met Jesus staan probleme nie 'n kans nie.

Saam met Jesus kan jou siekte genees word.

 

Saam met Jesus loop jy 'n bende storm.

 

Saam met Jesus is jy 'n OORWINNAAR

Donderdag: 14:00 SA Tyd