Email us:

nico@rainbowgr.com 

  • Facebook Social Icon

WEBMASTER:

God se Oogappel

Dinsdag en Donderdag 08:00 SA Tyd

Jesus is koning van my hart en Abba die Pappa wat ek nooit gehad het nie. Die Heilige Gees is absoluut my anker berader ispireerder en my vertrooster. Ek en jy is God se Oogappels. Kontak my gerus indien jy wil gesels.