Email us:

nico@rainbowgr.com 

  • Facebook Social Icon

WEBMASTER:

Gewillige Voete

Donderdag 10:00 SA Tyd

 Jy word hartlik uitgenooi om elke Donderdag om 10h00 SA tyd saam tekuier en luister na my program “ Gewillige Voete” op Rainbow Gospel Radio. Ek gesels lekker opbouend en  gee insiggewende Geeskos vir jou reis en maak die Koning van die heelal se naam groot!. Welkom en wees geseënd – kontak my gerus.