Email us:

nico@rainbowgr.com 

  • Facebook Social Icon

WEBMASTER:

Faith2Live

"FAITH2LIVE"
"Faith2Live" is 'n program wat handel oor geloof om geroepe te leef of "Faith2Live Vocationally" en geestelike dissiplines. Hierdie is 'n program wat fokus op geloofsgroei en in die besonder om dissiplines aan te leer of te kweek wat geloofsgroei tot gevolg het. In 'n boek van Adele Ahlberg Calhoun getiteld "Spiritual Disciplines Handbook - Practices that transform us" gebruik sy die akroniem WORSHIP, wat ook ons werks-akroniem tydens die program sal wees. Meer oor hierdie akroniem in die program.
 

Vrydag: 08:00 SA Tyd