Email us:

nico@rainbowgr.com 

  • Facebook Social Icon

WEBMASTER:

Ons verkondig wêreldwyd die gekruisigde en opgestane HERE!

 

Ons doen dit deur:
•    uit Sy Woord te leer
•    om oor Hom te getuig
•    vir mekaar om te gee en te bid
•    wêreldwyd ons deur oop te gooi vir elkeen wat      alleen, moeg en oorlaai is
•    na elke volk en taal en nasie uit te reik
•    dissipels en sendelinge vir Jesus te wees
 

Dienstye 

07:00 - ENGLISH SERMON: Dr. Cliff Ferguson

11:00 - EREDIENS: Prediker word aangekondig

17:00 - KINDERKERK: Driekie Grobler

18:00 - JEUGKERK: Past. Chad Petersen

19:00 - AANDDIENS: Prediker word aangekondig

10:00 - BYBELSKOOL: 

08:00 - VROUEBIDUUR: Henrietta Gallimore

Sondag

Dinsdag

Woensdag

Doen hier aansoek om lidmaatskap

Sluit aan by ons Facebook Groep

Lees die nuusbrief

Rainbow E-Kerk se Vrouebiduur.

 

'n Vrou in gebed hou die Moses in haar lewe se hande omhoog.

'n Vrou in gebed hou haar familie staande teen die aanslae.

'n Vrou in gebed weet sy is tot alles in staat deur Jesus wie haar krag gee.

'n Vrou in gebed is gekoppel aan die Kragbron !

 

Kontak ons gerus met jou gebedsversoeke.