Email us:

nico@rainbowgr.com 

  • Facebook Social Icon

WEBMASTER:

Dr. Chris Pitzer

 

Terwyl ek in Aptekerswese was so bykans 10 jaar het ek 4 jaar daarvan ook gewy aan Homeopatie by Lindlahr College

Ek is ook 'n Tradisionele Mediese Dokter. Ek is 'n gesertifiseerde Iridoloog en het 'n verhandeling oor Minerale as byvoegmiddels geslaag.

 

Ek het verskeie kursusse gedoen oor die wêreld oor kruie asook Herbologie Indiese Homeopatie en Gemmoterapeutiese behandeling.

 

My praktyk is geregistreer by 'n geakrediteerde regerings instansie soos bepaal in die Wet op Tradisionele Genesing.

 

Die kursusse is ook geakrediteur.

 

Ek is die houer van 'n patent op 'n apparaat wat patogene vernietig deur middel van frekwensies bewerkstellig

 

Ek is lid van verskeie profesionele liggame.

 

My program op Rainbow Gospel Radio is: Kruie - Van Toeka tot Nou / Herbs - Then and Now.

Die doel van die program is om inligting rakende siektetoestande te verskaf en luisteraars se vrae te beantwoord.

 

Mense is welkom om my te kontak by: 0832068401 en dan eposse althealth@mweb.co.za alternativelaw25@gmail.com of drchris@mweb.co.za 

 

Mense is ook welkom op my FaceBook groep:Boererate vir kwale en skete 

Dr. Chris se Kruie Noodhulp Pakkie

November 30, 2015

1/1
Please reload

Dr. Chris se Ketogeniese Eetplan

March 13, 2017

1/50
Please reload