Email us:

nico@rainbowgr.com 

  • Facebook Social Icon

WEBMASTER:

Back to Basics

Dinsdag 19:00 SA Tyd

'n Mens is so geneig om jou eie lewe te kompliseer en baie keer maak jy jouself ongelukkig deur jou keuses en besluite. 

 

In Back to Basics bespreek ons praktiese maniere om terug te beweeg na die beginpunt toe, sodat jy die gelukkige lewe in oorvloed kan he, wat jy as kind van God op geregtig is.

 

Ons bespreek ook films, boeke en kyk na gospel sangers se lewens en musiek.

 

Ons luister na heerlike musiek en kuier saam rondom die Bybel as middelpunt. 

 

Kontak my gerus indien jy wil gesels of graag wil he dat ek saam met jou moet bid.