Email us:

nico@rainbowgr.com 

  • Facebook Social Icon

WEBMASTER:

Ambassadeurs - Wyd en Suid

Donderdag 08:00 SA Tyd

Jesus het 'n baie spesifieke opdrag gegee dat daar dissipels van alle nasies gemaak moet word. Evangelisasie is nie sommer 'n opsie nie. Dit is Jesus se opdrag. Tydens die program: Ambassadeurs - Wyd en Suid ondersoek en gesels ons oor Evangelisasie-aksies reg oor die wêreld. Kontak my gerus indien jy jou bediening / evangelisasie-aksie onder die aandag van Rainbow Gospel Radio se luisteraars wil bring.