Email us:

nico@rainbowgr.com 

  • Facebook Social Icon

WEBMASTER:

The CARING Station - Die OMGEE Stasie

Your Ally 24/7 - Jou bondgenoot 24/7

The Rainbow Team

Quick Links

Read the Rainbow Story

Read how a vision from God became a reality......

 

 

Gebedsversoeke / Prayer Requests

Elke aand vanaf 21:00 - 21:15 SA Tyd bid die hele Rainbow-familie van reg oor die wereld saam.

Stuur jou gebedsversoeke na pray@rainbowgr.com of sluit aan by ons Facebook bladsy "Gebeds Versoeke"

Kom kuier heerlik saam met Rainbow Gospel Radio luisteraars van reg oor die wereld. Dit is heerlik om saam te kuier terwyl ons radio luister. Jy kan ook terwyl 'n omroeper besig is om uit te saai vir hom of haar vrae vra en interaktief deelneem aan die programme. 

 

 

Snuffel rond op die BOEKRAK na hartelus! Daar kruip kosbare skatte weg wat lê en wag om deur jou ontdek te word!

Arcus Pluvius is the Latin term for Rainbow, hence the name of Nico Liebenberg's Ministry. 

Arcus Pluvius Ministry's main focus is to spread the Word of God as far and wide as possible. 

 

Gebed Skatkamer

Skatkamer met gebede wat uitgesaai is op Rainbow Gospel Radio, insluitende die Bekeringsgebed.

'n Wonderlike hulpmiddel vir daardie dae wat jy wil bid, maar nie die woorde kan kry nie.

 

Wanneer die lewe druk en dit voel asof niks reg verloop nie, skink vir jou 'n koppie koffie of tee, kliek op die skakel en vind bemoediging in Driekie Grobler se inspirerende boodskappe. Jy is nie alleen nie! Kontak gerus vir Driekie met daardie vrae wat so pla.

Click on the Read More button to see the winners and the winning pictures. Thank you for everybody who participated in the Shades of Love competition. 

Fynproewer, koskenner, meester sjef en briljante navorser.

Lees Adam se storie en luister na sy vorige insette vir die Vir Spys & Drank program.

 

 

 

 

 

Click here to visit and support Rainbow Gospel Radio's friends.

 

 

 

Dr. Chris Pitzer skryf....

Lees Dr. Chris Pitzer se artikels oor 'n verskeidenheid mediese onderwerpe.

 

 

 

In Hy verkwik my siel neem Solly Ozrovech en Johan Smit jou op ’n reis deur die jaar – Paasfees Pinkster, Kersfees, die Nuwe Jaar … Die oordenkings, gedigte, gebede en dagstukkies sal jou herinner aan God se liefde en genade, en bied jou die versekering dat Hy jou sal vernuwe, verkwik, herstel, lei en beskerm.

Your BUSINESS:

Rock it around the world on Rainbow

Experience PROFIT RAIN

 

 

 

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.

We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

Please reload

Some elements on this page did not load. Refresh your site & try again.